Leef met 'n passie vir God en 'n hart vir mense en 'n wêreld in nood
bann11.jpeg

Bid asseblief saam met ons vir die volgende mense

 Opgedateer 15 Mei 2025

Moet ons vir jou bid? Kontak asseblief vir René by Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk. of die kerkkantoor by 021 851 5582

Konrad le Roux – kanker
Chris Lambrecht – herstel na operasie
Corrie Froehlich – herstel na motorfietsongeluk
Caroline Malherbe – skouer operasie
Annemaré Francis – herstel na operasie
Susan Crafford – verswak
Johann Swart – rugoperasie, 6 weke herstelproses
Diek van der Zel – herstel tuis na operasie
Heine Matthee se pa – ernstig siek
Marthie van der Zel – herstel tuis
Marietta Swart – baie swak
Ons dink aan Elize Weldhagen wie se kleindogter oorlede is.

 
 
 

Kontak Inligting

Adres : Firmountweg 82
            Somersert-Wes

Tel : 021 851 5582
epos : ontvangs@nghelder.co.za
Web : www.nghelder.co.za

WhatsApp Nuus

Wil jy nuus kry op WhatsApp, kliek op hierdie skakel met jou selfoon en word outomaties deel van die groep

2deWAgroep.jpg

Soek