Soek in Helderberg mark

Produkte

Koop en verkoop van items en produkte

Rialto  » Produkte  » voiceMYwords Kingdom Stationery

voiceMYwords Kingdom Stationery

Dinsdag, 08 Mei 2018
deur Maryna
Maryna
Te verkoop

voiceMYwords Kingdom Stationery bestaan uit die 'Creative Girl' en die 'Warrior Girl' wat uitgebeeld word in 'n moderne manier met Sy lewende woord. Dit is hulpmiddel om die jong generasie te help om hierdie skatte wat binne in hulle is te ontlok en in die volheid en vryheid te loop wat Hy vir hulle het. Hierdie reeks bestaan uit: journals, exampads, mouse pads, potloodsakkies, magneet boekmerke, sleutelhouers, vynil stickers, penne en kaartjies.


Toestand: Uitstekend/Nuut
Prys: R100

Kontak inligting

Maryna Weyers
Somerset Wes
Telefoon: 0612590395
Selfoon: 0612590395
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Produkte  » voiceMYwords Kingdom Stationery
Top