Soek in Helderberg mark

Produkte

Koop en verkoop van items en produkte

Rialto  » Produkte  » Bordspeletjies

Bordspeletjies

Dinsdag, 31 Oktober 2017
deur Corneille
Corneille
Bied aan

Harmonie projek soek asseblief enige bordspeletjies vir alle ouderdomme wat jul dalk nie meer gebruik nie. Dit kan by Helderberg Kerkkantoor afgegee word, gemerk Harmonie.Ons gebruik dit vir ons DivorceCare4Kids programme as ontspanning.

Kontak inligting

Corneille Barnard
Strand
Telefoon: 828230260
Selfoon: 828230260
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Produkte  » Bordspeletjies
Top