Soek in Helderberg mark

Produkte

Koop en verkoop van items en produkte

Rialto  » Produkte  » Arabella-Finesse KAT-liefhebbers reeks

Arabella-Finesse KAT-liefhebbers reeks

Maandag, 11 September 2017
deur Lorinda
Lorinda
Te koop

Ek is baie lief vir katte en teel met Burmillas. Ek hou altyd die winkels dop vir kat-goedjies, maar als is altyd vir honde. Dus het ek 'n reeks items vir katliefhebbers ontwerp. 'n Gedeelte van die geld sal vir dierewelsyn gaan.
Daar is 'n pragtige sterling silwer hangertjie, pragtige handgeverfde porselein "platters" en bekers, geborduurde kombersies en katoen inkopiesakke. Vir 'n volledige beskrywing en foto's van al die produkte is julle welkom om op my FB blad by Arabella-Finesse Burmillas te gaan kyk.

Kontak inligting

Lorinda Spies
Somerset West, Cape Town
Telefoon: 0724497335
Selfoon: 0724497335
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Produkte  » Arabella-Finesse KAT-liefhebbers reeks
Top