Soek in Helderberg mark

Produkte

Koop en verkoop van items en produkte

Rialto  » Produkte  » TV Kas

TV Kas

Donderdag, 01 Junie 2017
deur Erika
Erika
Te verkoop

Moderne TV Kas met rakke, deure wat toemaak en twee ruim laaie. Een deur het ñ skarnier nodig, maar verder is die kas in ñ goeie toestand. Kan ook gebruik word vir enige ander doel as net ñ tv kas. Benodig die spasie.


Toestand: Goed opgepas
Prys: R1100

Kontak inligting

Erika Buitendag
Somerset Wes
Telefoon: 021 855 0030
Selfoon: 081 400 0293
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Produkte  » TV Kas
Top