Soek in Helderberg mark

Produkte

Koop en verkoop van items en produkte

Rialto  » Produkte  » Gebruikte Boeke

Gebruikte Boeke

Donderdag, 18 Mei 2017
deur madel
madel
Te ruil

Die Helderberg Ontwikkelingsentrum gaan deel neem aan Somerset Mall se jaarlikse boekverkoping vanaf 27-30 Julie 2017. Hulle verwag van ons om genoeg boeke te hê vir die vier dae vanaf 09H00 - 19H00. Om dit moontlik te maak benodig ons baie boeke.

Graag wil ons gemeentelede versoek om leesboeke wat in onbruik is, so gou moontlik aan die Ontwikkelingsentrum by St Jamesstraat 10 Somerset Wes, te skenk. Boeke kan ook by die die kerkkantoor afgelewer word, hierdie boeke moet net duidelik vir die Ontwikkelingsentrum gemerk wees! Indien nie moontlik om af te lewer nie, skakel Celeste by die Sentum, 021 852 5720 en ons reël om dit op te tel.

Hier is jou kans om van alle oortollige Boeke ontsla te raak!
Baie dankie byvoorbaat.
Die Ontwikkelingsentrum


Kontak inligting

Celeste Halford
Helderberg Ontwikkelingsentrum
Telefoon: 021 852 5720
Selfoon: 0833106509
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Produkte  » Gebruikte Boeke
Top