Soek in Helderberg mark

Produkte

Koop en verkoop van items en produkte

Rialto  » Produkte  » Bernina 830 masjien met borduur eenheid

Bernina 830 masjien met borduur eenheid

Maandag, 24 April 2017
deur margot
margot
Te verkoop

Bernina 830 te koop met borduureenheid, borduur rame en voete soos ingesluit by oorspronklike masjien. In goeie werkende toestand. Ek het opgradeer. Baie gelukkige ure voor my masjien gehad. Aangekoop 2012


Toestand: Goed, maar enkele krapmerkies
Prys: R45000

Kontak inligting

Margot Weich
Somerset Wes
Telefoon: 0218553477
Selfoon: 0762861512
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Produkte  » Bernina 830 masjien met borduur eenheid
Top