Soek in Helderberg mark

Produkte

Koop en verkoop van items en produkte

Rialto  » Produkte  » Benodig Liaseerkabinet

Benodig Liaseerkabinet

Woensdag, 08 Februarie 2017
deur fbadmin
fbadmin
Te koop

Helderberg Beradingsentrum het ʼn liaseerkabinet en toesluitkas nodig vir die beradingsentrum waarin ons lêers en spelterapie toerusting kan toesluit. As jy iets so iets wat in die pad staan, kontak asb. vir Annette Botha 021-8515582

Kontak inligting

Annette Botha
Somerset West
Telefoon: 021-8515582
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Produkte  » Benodig Liaseerkabinet
Top