Soek in Helderberg mark

Produkte

Koop en verkoop van items en produkte

Rialto  » Produkte  » Opsoek na mikrogolf & yskas

Opsoek na mikrogolf & yskas

Woensdag, 01 Februarie 2017
deur SenecioNPO
SenecioNPO
Te koop

Senecio is opsoek na 'n tweehandse yskas & mikrogolf vir die gebruik van hulle hoofkantoor, in Somerset Wes. Hulle is bereid om 'n billike prys te betaal vir die goedere.

Enige voorstelle / verwysings sal waardeer word!

Die Senecio span

Kontak inligting

Senecio NPO
Somerset Wes
Telefoon: 0218523856
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Produkte  » Opsoek na mikrogolf & yskas
Top