Soek in Helderberg mark

Produkte

Koop en verkoop van items en produkte

Rialto  » Produkte  » Bicycle gesoek

Bicycle gesoek

Maandag, 21 November 2016
deur janbran
janbran
Te koop

My naam is Goliath Theodore. Ek sukkel nou baie met my baiesukkel (bicycle) wat stukkend is.
My bicycle is kapoet en die taxi maak my beursie ook kapoet.
Ek bly in Macasser en ek werk in Helderberg.
Ek werk al 21 jaar by Helderberg Gemeente en ek vra graag of iemand my kan help met second hand bicycle.


Toestand: second hand

Kontak inligting

Goliath Theodore
Macasser
Telefoon: 021 851 5582
Selfoon: 0218573608
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Produkte  » Bicycle gesoek
Top