Soek in Helderberg mark

Produkte

Koop en verkoop van items en produkte

Rialto  » Produkte  » Huis van Presente

Huis van Presente

Dinsdag, 01 November 2016
deur madel
madel
Te verkoop

Kom kuier by HUIS VAN PRESENTE! Hartsgoed,gebak en teetuin vir ieder en elk. Op Vrydag 25 November vanaf 9vm-5nm. Asook Saterdag 26 November vanaf 9 vm - 3nm. Te St. Jamesstraat 10, Somerset-Wes. Ter fondsinsameling van die Helderberg Ontwikkelingsentrum.

Kontak inligting

Helderberg Ontwikkelingsentrum
Somerset-Wes
Telefoon: 021 852 5720
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Produkte  » Huis van Presente
Top