Soek in Helderberg mark

Produkte

Koop en verkoop van items en produkte

Rialto  » Produkte  » POTJIEKOS KOMPETISIE

POTJIEKOS KOMPETISIE

Woensdag, 05 Oktober 2016
deur SOETERUS
SOETERUS
Bied aan

Huis Soeterus te Olivierstraat 8, Strand, hou `n potjiekoskompetisie op 29 Oktober 2016. Spanne word uitgenooi om potte van hulle keuse te kom maak en die inhoud daarvan te skenk vir verkope ten bate van ACVV Huis Soeterus.
Pryse word gegee vir :
BESTE TEMA
BESTE SPANGEES
1STE, 2DE EN 3DE BESTE POT

U word vriendelik uitgenooi om die dag saam met ons te kom geniet. Ons beplan om boeresport en lewendige musiek aan te bied vir vermaak en daar sal ook ander items te koop aangebied word.

Borge van pryse word benodig. Enige bydraes in dei verband sal ook waardeur word.

Kontak inligting

HANNELIE/MARIETJIE KOEKEMOER/VIVER
STRAND
Telefoon: 021 853 7423
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Produkte  » POTJIEKOS KOMPETISIE
Top