Soek in Helderberg mark

Soek

Soek jy dalk iets?

Rialto  » Soek  » Dagsorg spasie benodig vir 7 maande oue baba met sy oppasser

Dagsorg spasie benodig vir 7 maande oue baba met sy oppasser

Vrydag, 29 Junie 2018
deur Pieter
Pieter
Bied aan

Ons is tans besig om huis oor te doen in Parel Vallei. Ons 7 maande oue seuntjie pas baie moeilik met die bouery aan en is ons opsoek na ’n dagsorg spasie vir hom en sy oppasser vir die volgdene 6 maande. Hulle is baie geheg en sy kyk baie mooi na hom, omdat ons familie ver is reik ons na die gemeente toe uit om te hoor of iemand nie erens ’n spasie vir hulle beskikbaar het (teen vergoeding) waar hy veilig kan rus en ontwikkel. Die voorstel is dat hy met sy eie oplsaankot, kos, speelgoed, ens. kom 5 dae 'n week.
Baie dankie.

Kontak inligting

Pieter Boshoff
Somerset-Wes
Telefoon: 0826815165
Selfoon: 0826815165
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Soek  » Dagsorg spasie benodig vir 7 maande oue baba met sy oppasser
Top