Soek in Helderberg mark

Soek

Soek jy dalk iets?

Rialto  » Soek  » Benodig Tuinwoonstel of Huis om te Deel

Benodig Tuinwoonstel of Huis om te Deel

Woensdag, 25 April 2018
deur Erika
Erika
Te verkoop

Dringend op soek na ñ tuinwoonstel of huis te deel vir ñ enkelmamma met 3 kinders in Laerskool De Hoop. So na as moontlik aan die skool en kerk aangesien die gesin nie vervoer het nie. Ons doen hier ñ beroep op mense wat omgee en ñ groot hart het aangesien sy net R4000 per maand kan bekostig. Sy ontvang geen bystand van die pa nie. Die gesin is baie gelowig met sober gewoontes en die kinders is goedgemanierd. Hulle het baie naskoolse aktiwiteite en is meeste van die tyd by die skool. Sy benodig die behuising op die laatste vanaf 11 Mei 2018 en het geen heenkome sover nie. Sy probeer haar bes om die kinders in die skool te hou vir die minimum ontwrigting. Kontak 072 527 8091. Gebed vir hierdie gesin sal ook baie waardeer word.

Kontak inligting

Andre Buitendag
Somerset west
Telefoon: 814000293
Selfoon: 814000293
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Soek  » Benodig Tuinwoonstel of Huis om te Deel
Top