Soek in Helderberg mark

Behuising

Aanbied en aanvra van behuisingsbehoeftes - huur, koop, verkoop

Rialto  » Behuising  » Soek Eiendom te Huur vir Engelpersoon

Soek Eiendom te Huur vir Engelpersoon

Maandag, 12 September 2016
deur Nel
Nel
Bied aan

Goeie dag

Ek is op soek na 'n kleiner plek te huur - Tuin woonstel of Granny Flat in die Strand, Somerset Wes of Gordonsbaai area.
Moet ongemeubileerde plek wees siende ek my eie meubels het. Het geen diere en is 'n nie-roker.


Prys: R3000 - R3500

Kontak inligting

Elize Nel
Kaapstad
Selfoon: 076 055 1869
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Behuising  » Soek Eiendom te Huur vir Engelpersoon
Top