Soek in Helderberg mark

Behuising

Aanbied en aanvra van behuisingsbehoeftes - huur, koop, verkoop

Rialto  » Behuising  » Huur: Opsoek na 'n plek om te huur.

Huur: Opsoek na 'n plek om te huur.

Maandag, 23 Julie 2018
deur GHIAN
GHIAN
Bied aan

Hallo Eienaar / Verhuurder

Ek en my vrou is opsoek na 'n 2 of 3 slaapkamer eenheid om te huur.

Waar: In die Somerset Wes omgewing.
Tydperk: ±1 Okt 2018 - 30 Sep 2019.
Prys: Ons kan tussen R8'000 en R10'000 per maand bekostig.
Diere: Ons het geen diere nie.
Rook: Ons rook nie.
Parkering: Ons benodig 1x parkeer plek of 'n afdak of 'n motorhuis.
Verwysings: Ons kan verwysings bied vir u gemoedsrus.

Byvoorbaat dankie,
Ghian en Chaté du Toit



Toestand: Ons pas eiendom soos ons eie op.
Prys: R8'000 - R10'000 per maand

Kontak inligting

GHIAN DU TOIT
SOMERSET WES
Telefoon: 0730339897
Selfoon: 0730339897
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Behuising  » Huur: Opsoek na 'n plek om te huur.
Top