Soek in Helderberg mark

Behuising

Aanbied en aanvra van behuisingsbehoeftes - huur, koop, verkoop

Rialto  » Behuising  » Dringende versoek

Dringende versoek

Vrydag, 13 Julie 2018
deur Erika
Erika
Te verkoop

Die Voorsorgfonfs is dringend op soek na ñ tuinwoonstel/deel huis of woonstel in die Somerset Wes/Strand omgewing vir ñ enkelmamma en haar kinders. Sy kan R4000 pm bekostig. Sy sukkel om ñ gepaste plek te kry omdat amper al die komplekse nie kindervriendelik is nie, of net eenvoudig nie kinders toelaat nie. Hierdie is ñ baie dringende versoek aangesien die mamma vir alle praktiese doeleindes tans geen woonplek het nie. Die kinders is bedags by die skool tot na sportoefeninge en is dus net saans en naweke tuis. Kontak Versorgingsfonds Tel 083 458 3782


Prys: 4000

Kontak inligting

Voorsorgfonds
Somerset Wes/Strand
Telefoon: 083 458 3782
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Behuising  » Dringende versoek
Top