Soek in Helderberg mark

Behuising

Aanbied en aanvra van behuisingsbehoeftes - huur, koop, verkoop

Rialto  » Behuising  » Kothuis te Huur

Kothuis te Huur

Donderdag, 14 Junie 2018
deur fbadmin
fbadmin
Bied aan

1 Slaapkamer kothuis in Parel-Vallei beskikbaar vanaf 1 Julie 2018.
Baie privaat met tuin.
Parkering onder afdak.
Water ingesluit,
R5200 per maand met 2 maande deposito vooruitbetaalbaar.
Skakel vir besigtiging en onderhoud: 0721899360


Prys: R5200 p/m

Kontak inligting

Annette Botha
Somerset-Wes
Selfoon: 0721899360
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Behuising  » Kothuis te Huur
Top