Soek in Helderberg mark

Behuising

Aanbied en aanvra van behuisingsbehoeftes - huur, koop, verkoop

Rialto  » Behuising  » Woonstel gesoek

Woonstel gesoek

Dinsdag, 17 April 2018
deur Loraine
Loraine
Te verkoop

Op soek na 'n 2slaapkamer woonstel / tuinwoonstel te huur @ +-R5 300.00 maks.
Enkel ma en 11 jarige seun en 1 kat.
Baie stil, netjiese huurders.
Voltyds werksaam in Somerset Wes.
Kontak asb per e-pos indien u van iets weet.
Groete


Prys: 5300.00

Kontak inligting

Loraine Joubert
Somerset Wes
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Behuising  » Woonstel gesoek
Top