Soek in Helderberg mark

Behuising

Aanbied en aanvra van behuisingsbehoeftes - huur, koop, verkoop

Rialto  » Behuising  » Gesoek : Woonstel / tuinwoonstel te huur

Gesoek : Woonstel / tuinwoonstel te huur

Donderdag, 29 Maart 2018
deur Loraine
Loraine
Te verkoop

Op soek na 2 slaapkamer of 1 slaapkamer woonstel (waarin 2 enkel beddens kan pas) om te huur vir myself, my seun (11) en ons kat.
Ek werk voltyds en my seun is in De Hoop Laerskool.
Deposito beskikbaar.
Prysklas R5000.

Stil netjiese huurders. Betaling altyd betyds.
Enige hulp sal waardeer word!
Groete


Kontak inligting

Loraine Joubert
Somerset Wes
Selfoon: 0761455518
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Behuising  » Gesoek : Woonstel / tuinwoonstel te huur
Top