Soek in Helderberg mark

Behuising

Aanbied en aanvra van behuisingsbehoeftes - huur, koop, verkoop

Rialto  » Behuising  » Gesoek: Woonstel te huur

Gesoek: Woonstel te huur

Dinsdag, 27 Maart 2018
deur Loraine
Loraine
Te verkoop

Enkel dame op soek na 'n woonstel / tuinwoonstel (2 slaapkamer) vir myself, my 11 jarige seun en ons stok ou kat. Kan maksimum R5 000.00 bekostig en het 'n deposito van R5 000.00 beskikbaar.
Ons is tans woonagtig in Somerset Wes, en my seun is in De Hoop Laerskool. Ek is werksaam by 'n prokureursfirma in Somerset Wes.
Ek en my seun is baie stil, netjiese huurders en betaling van huurgeld is altyd op datum.
Ons sukkel vreeslik om 'n woning in daardie prysklas te kry en veral omdat ons 'n kat het. Ons wil nie graag van haar ontslae raak nie. Sy loop nie rond nie en is reggemaak en soos genoem, is oud en slaap meeste van die tyd.
Vriendelike groete
Loraine



Prys: 5000

Kontak inligting

Loraine Joubert
Somerset Wes
Selfoon: 0761455518
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Behuising  » Gesoek: Woonstel te huur
Top