Soek in Helderberg mark

Behuising

Aanbied en aanvra van behuisingsbehoeftes - huur, koop, verkoop

Rialto  » Behuising  » Strandhuis te huur Voelklip, Hermanus

Strandhuis te huur Voelklip, Hermanus

Maandag, 04 Desember 2017
deur Kobie
Kobie
Bied aan

Ons strandhuis is in 11e straat 150m vanaf Voelklip strand gelee en beskikbaar tot 15 Desember 2017.
Slaapplek vir 7 persone, 3 slaapkamers, eetkamer, sitkamer, kombuis.
Heerlike kuierstoep met pragtige see uitsig!!


Prys: R1700 /nag...minimum 5dae

Kontak inligting

Kobie O
Somerset Wes
Telefoon: 073 3731204
Selfoon: 0733731204
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Behuising  » Strandhuis te huur Voelklip, Hermanus
Top