Soek in Helderberg mark

Behuising

Aanbied en aanvra van behuisingsbehoeftes - huur, koop, verkoop

Rialto  » Behuising  » Lidmate in nood vir behuising

Lidmate in nood vir behuising

Woensdag, 02 Augustus 2017
deur joubertf09
joubertf09
Bied aan

NG Helderberg versorgingsfonds is op soek na n 3 slaapkamer huis woonstel vir lidmate wat in nood is vir behuising.

Hulle bly huidiglik langs Nomzamo area agter n fabriek met hulle 10 jarige dogtertjie.

Die versorgingsfonds gaan die huur en deposito's betaal.

Dringend asseblief.


Prys: 5500

Kontak inligting

Francois Joubert
Somerset Wes
Telefoon: 0781111455
Selfoon: 0781111455
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Behuising  » Lidmate in nood vir behuising
Top