Soek in Helderberg mark

Behuising

Aanbied en aanvra van behuisingsbehoeftes - huur, koop, verkoop

Rialto  » Behuising  » Vakansiehuis te huur in Onrus ( Mari van der Bank)

Vakansiehuis te huur in Onrus ( Mari van der Bank)

Maandag, 10 Julie 2017
deur Adri
Adri
Bied aan

Ons vakansiehuis in Onrus is te huur vir minimum 2 dae verblyf, weeksdae of naweke. 3 Dae minimum oor langnaweke ..en 7 dae in Desember Die huis is gelee in n stil doodloopstraat,..,230 meter, of minder as 3 minute,.. se loop na die hoofstrand, lagoon en restourant. BAIE veilige area vir kinders om te speel. ...3 km van Hemel en Aarde vallei , en slegs 5km van Hermanus.

* Vier ruim slaapkamers met elk n dubbelbed. Elke slaapkamer het eie badkamer. Een van die slaapkamers het ook x2 enkelbeddens . Slaap 10 mense in totaal.
* Groot sitkamer/woonkamer.
* Volledige kombuis, met mikrogolfoond, skottelgoedwasser en alle benodighede.
* Volledige beddegoed en handoeke word voorsien.
* Groot vertrek met n pooltafel. Daar is ook n enkelbed in die vertrek. Die vertrek het ook sy eie toilet.
* Gaste toilet.
* Vir 3 dae en langer besprekings, stel ons ook ons waskamer, met wasmasjien , tot u beskikking.
* Eetkamer/braaikamer met ingeboude braai. Groot tafel met sitplek vir 10 persone.
* Buitebraai.
* Klein swembad.
* Dek aan voorkant van huis..Baie gesellig !
* DSTV met onbeperkte kanale



Toestand: Toestand: BAIE Skoon en BAIE netjies Prys: Prys: Kontak Mari vir besonderhede.
Prys: Kontak: Mari van der Bank

Kontak inligting

Mari of Adri van der Bank
Somerset-Wes
Telefoon: 0218500902
Selfoon: 0836585188
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Behuising  » Vakansiehuis te huur in Onrus ( Mari van der Bank)
Top