Soek in Helderberg mark

Behuising

Aanbied en aanvra van behuisingsbehoeftes - huur, koop, verkoop

Rialto  » Behuising  » Woonstel te huur

Woonstel te huur

Vrydag, 26 Mei 2017
deur Kasi
Kasi
Bied aan

Eenslaapkamerwoonstel in mediesehulp-bystands eenheid in die aftreeoord Helderberg Manor te Somerset-Wes.

Die vereiste is dat daar van een van drie pakkette gebruik gemaak moet word. Die basiese pakket bestaan uit; 24 uur noodroep, daaglikse besoek, weeklikse kliniek besoek, volle bestuur van medikasie, weeklikse skoonmaak van woonstel en omruil van linne, weeklikse wasgoed tot 5 KG plus 5KG handdoeke en linne asook een maaltyd per dag. Hierdie dienste word apart gelewer teen R7850.00 per maand. Daar is ook groter pakkette beskikbaar teen hoër tariewe.

Die huurder is ook verantwoordelik vir eie elektrisiteit.


Toestand: Nuut
Prys: R5000.00

Kontak inligting

Isabel Venter
Somerset-Wes
Telefoon: 0218512033
Selfoon: 0845855418
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Behuising  » Woonstel te huur
Top