Soek in Helderberg mark

Behuising

Aanbied en aanvra van behuisingsbehoeftes - huur, koop, verkoop

Rialto  » Behuising  » Flatmate / house-share

Flatmate / house-share

Woensdag, 17 Mei 2017
deur Francois
Francois
Bied aan

Ek is opsoek na iemand wat 'n twee slaapkamer townhouse met my wil deel. Die huis is geleë in 'n sekuriteitskompleks in Somerset Ridge, Somerset Wes. Die huis het 'n dubbel garage en sy eie tuin.

Die geskikte persoon sal wees:

- 'n Netjiese, eerlike, werkende persoon, verkieslik tussen die ouderdom van 20 en 40.
- Iemand met sober gewoontes en Christelike waardes.
- Moet van diere hou, of ten minste met hulle kan saamleef :) (ek het twee katte).

Prys: +/- R3300 p/m (elektrisiteit uitgesluit)

Beskikbaar vanaf einde Mei 2017 of moontlik einde Junie 2017.


Prys: R3300

Kontak inligting

Francois Prins
Somerset Wes
Selfoon: 0849558442
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Behuising  » Flatmate / house-share
Top