Soek in Helderberg mark

Behuising

Aanbied en aanvra van behuisingsbehoeftes - huur, koop, verkoop

Rialto  » Behuising  » woonstel of kamer te huur

woonstel of kamer te huur

Saterdag, 15 April 2017
deur christa@remax-helderberg.co.za
christa@remax-helderberg.co.za
Te koop

Ek is dringend op soek na n tuinwoostel of kamer met bad/stort geriewe en plekkie vir n mikrogolf oond in Somerset Wes of Strand vir my 37 jarige enkellopende seun. Hy werk by die Somerset Mall. Hy wil ook graag n veilige staanplek vir sy kar he.Hy werk 6 dae n week skofte van 7.30vm tot 2/3 namiddag. Verkieslik vanaf middel Mei of einde Mei- 0218550655 Christa Le Maitre

Kontak inligting

Christa Le Maitre
Somerset Wes
Telefoon: 0218550655
Selfoon: 0837286118
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Behuising  » woonstel of kamer te huur
Top