Soek in Helderberg mark

Behuising

Aanbied en aanvra van behuisingsbehoeftes - huur, koop, verkoop

Rialto  » Behuising  » Netjiese akkomodasie naby Helderberg Kerk

Netjiese akkomodasie naby Helderberg Kerk

Donderdag, 06 April 2017
deur Esther
Esther
Bied aan

Ons het 'n ruim en netjiese gastekamer met eie badkamer wat beskikbaar is teen R350 per nag. Dit is heeltemal privaat van die woonhuis en het 'n lieflike uitsig oor Valsbaai. Veilige parkering en maklike toegang tot die R44 na Stellenbosch of die N2 na die Kaapstad lughawe. Ontbyt kan gereël word en daar is 'n klein yskas en mikrogolf oond vir selfsorg ook.


Toestand: Baie netjies
Prys: R350

Kontak inligting

Esther Le Roux
Somerset Wes
Selfoon: 0823863380
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Behuising  » Netjiese akkomodasie naby Helderberg Kerk
Top