Soek in Helderberg mark

Behuising

Aanbied en aanvra van behuisingsbehoeftes - huur, koop, verkoop

Rialto  » Behuising  » Tuinwoonstel word benodig vir 'n bejaarde man

Tuinwoonstel word benodig vir 'n bejaarde man

Woensdag, 22 Maart 2017
deur NGOntvangs
NGOntvangs
Bied aan

Tuinwoonstel of groot kamer met badkamer/kombuis geriewe benodig vir 'n bejaarde fiks en gesonde man.

Kan R1500 - 2000 betaal.

Word dringend benodig asseblief.

Kontak inligting

Jack Oberholzer
Somerset West
Selfoon: 0791839429

Rialto  » Behuising  » Tuinwoonstel word benodig vir 'n bejaarde man
Top