Soek in Helderberg mark

Behuising

Aanbied en aanvra van behuisingsbehoeftes - huur, koop, verkoop

Rialto  » Behuising  » Dorpshuis te koop

Dorpshuis te koop

Woensdag, 02 November 2016
deur Visage Properties
Visage Properties
Te verkoop

Loopafstand van die kerk. 3 slaapkamers, studeerkamer, 2 badkamers, gaste toilet, kombuis en waskamer, motorhuis, 2 parkeerplekke. Patio en tuin met groot bome. Dubbel vlak.


Toestand: Puik
Prys: R1850000

Kontak inligting

Emil Visage
Somerset West
Telefoon: 0828992930
Selfoon: 0828992930
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Behuising  » Dorpshuis te koop
Top