Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » Annalise Wiid: Woordfees optrede

Annalise Wiid: Woordfees optrede

Saterdag, 23 Januarie 2016
deur broux
broux
Bied aan

Annalise Wiid en Chris van Niekerk tree gedurende Maart 2016 by 2 geleenthede by die Woordfees in Stellenbosch op. 'Kyk haar oë' Sondag 6 Maart om 10:00 en Sondag 13 Maart om 20:30 Kaartjies is R120 Bespreek by Computicket.


Prys: R120 toegangsfooi

Kontak inligting

Burgert le Roux
Somerset-Wes
Telefoon: 0218552146
Selfoon: 0824952228
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » Annalise Wiid: Woordfees optrede
Top