Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » Berg-en –Seeklub vir Senior burgers

Berg-en –Seeklub vir Senior burgers

Dinsdag, 18 September 2018
deur GrazieOntvangs1
GrazieOntvangs1
Bied aan

Berg-en –Seeklub vir Senior burgers

Byeenkoms: Donderdag 4 Oktober 2018
Tyd: 9:30
Plek: Moedergemeente Somerset Wes, Andries Pretoriusstraat, S Wes.

Onderwerp: Raadslid Stuart Pringle praat oor Munisipale Dienste in die Helderbergstreek, o.a. die huidige watersituasie (hy sal ook vrae beantwoord)

Annamarie de Klerk open die byeenkoms en gesels oor haar 47-jaar-verblyf in Malawi.

Almal hartlik welkom!

Koste: R10 besoekers, R5 lede.



Kontak inligting

Petro Pentz NG Gemeente Suider-Strand
Strand
Telefoon: 021-8545076
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » Berg-en –Seeklub vir Senior burgers
Top