Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » Huis Esperanza Basaar

Huis Esperanza Basaar

Woensdag, 15 Augustus 2018
deur GrazieOntvangs1
GrazieOntvangs1
Bied aan

HUIS ESPERANZA
BASAAR

DATUM : SATERDAG, 1 SEPTEMBER 2018
TYD : 8:00
PLEK : HUIS ESPERANZA, DONALDSONSTR 11, STRAND

Vrydagverkope (31/08) : Ons beroemde Kerrie-en-rys asook Waterblommetjiebredie
BESTEL ASB !! Vir afhaal vanaf 15:00 – 18:00

OP SATERDAG 1 SEPTEMBER BIED ONS VANJAAR, SAAM MET ONS OU TREFFERS, AAN :
Bacon en eier broodjies, Braaivleis en Braaibroodjies, Jaffels, Wildspasteie

KOM KOOP, EET, KUIER EN GENIET DIE DAG SAAM MET ONS INWONERS !!

Kontak vir Susan le Roux / Riana Mulder (021) 854 7393 vir ver


Kontak inligting

Huis Esperanza Riana Muldeer
Strand
Telefoon: 021-85473936
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » Huis Esperanza Basaar
Top