Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » JOSHUA NA DIE REëN

JOSHUA NA DIE REëN

Woensdag, 08 Augustus 2018
deur Hottentots-Holland
Hottentots-Holland
Bied aan

Optrede by NG Kerk Hottentots-Holland deur JOSHUA NA DIE REëN
Vrydagaand, 7 September 2018, om 20:00
Kerrie & Rys te koop voor die vertoning (tussen 19:00-20:00)
Kaartjies beloop R140 (skoliere) R170 (volwassenes) R200 (voorste twee rye)
Kontak gerus vir bespreking 021 852 5004 of e-pos yolandi@nghottentotsholland.co.za


Prys: R140/R170/R200

Kontak inligting

Yolandi de Leeuw den Bouter
Somerset Wes
Telefoon: 021 852 5004
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » JOSHUA NA DIE REëN
Top