Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » Salt and Light Musiek aand ter ondersteuning aan Mia Ciara

Salt and Light Musiek aand ter ondersteuning aan Mia Ciara

Woensdag, 09 Mei 2018
deur annelenevdm
annelenevdm
Bied aan

Een maand, dan sing Helene Burger en Stephan Cloete musiek wat jou sal inspireer tot 'n lewe wat iets beteken. Dit is 'n fondsinsameling initiatief vir Mia Cara, ons 6 jarige gemeente lid wat onlangs baambteuk behandeling vir leukemia in die US ontvang hey. (Gaan lees meer oor haar op die HOPE for Mia Cara Foundation se FB blad)
Nou is daar nog baie rekeninge wat betaal moet word vir die behandeling.
Deel asb met almal wat jy ken. Mens weet nooit wie sal kom, of wie die vermoë het om 'n verskil te maak nie ?



Prys: R150

Kontak inligting

Karin Grobbelaar
Somerset Wes
Selfoon: 0722446036
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » Salt and Light Musiek aand ter ondersteuning aan Mia Ciara
Top