Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » Saam ry geleentheid

Saam ry geleentheid

Maandag, 29 Januarie 2018
deur Harmse
Harmse
Bied aan

Goeie dag,
Ek is graag opsoek na n betroubare saamry geleentheid na my werk gedurende die week na Red Cross kinder hospitaal in Rondebosch.
My werksure strek vanaf 8:15 - 17:15 Maandae- Vrydae.
Enige terugvoer en raad of verwysing sal waardeer word.
Baie dankie !

Kontak inligting

Letisha Harmse
Somerset Wes
Selfoon: 0842054248
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » Saam ry geleentheid
Top