Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » Kinderherdenkingsgeleentheid met brand van Kerse

Kinderherdenkingsgeleentheid met brand van Kerse

Woensdag, 22 November 2017
deur Compassionate Friends
Compassionate Friends
Bied aan

Die Compassionate Friends - 'n wereldwye ondersteuningsorganisasie vir families wat die dood van hulle kind, broer, suster of kleinkind moet verwerk hou hulle jaarlikse herdenkingsgeleendheid met die brand van kerse en besonderse program aan op Saterdag 2 Desember, 16h30 in die Metodiste Kerk, Coronationweg, Somerset-Wes. Kom deel hierdie besonderse herdenkings-geleentheid met ons.

‘n Donasie van R25-00 sal waardeer word vir onkostes: Kerse, program en versnaperinge agterna

Navrae:
Alta Volschenk
021-856 0717 /084 551 1349
aswannie@mweb.co.za
Ina Thiart
021-852 8405 / 082 927 7858

Familie, Vriende, Belangstellendes Welkom

Opgedra aan alle kinders, kleinkinders, broers/susters, van ALLE ouderdomme [0 – 100],
ingesluit stilgeboortes/miskrame.

Opsioneel: Bring ‘n foto saam vir die foto gedenktafel. Tyd word toegewys indien u graag ‘n gedig/brief wil lees/cd wil speel. Skandeer ‘n foto van u geliefde en e-pos na aswannie@mweb.co.za vir ons video
voor 28 November. Nie verpligtend nie.




Prys: R25pp donasie sal waardeer word

Kontak inligting

Alta Volschenk
Somerset-Wes
Telefoon: 021-8560717
Selfoon: 0845511349
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » Kinderherdenkingsgeleentheid met brand van Kerse
Top