Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » Huis Horison Somerkermis

Huis Horison Somerkermis

Dinsdag, 17 Oktober 2017
deur Huis Horison
Huis Horison
Te verkoop

Somerkermis met 35 stalletjies - pretloop, kosstalletjies, boeke, klere, handwerk, houtwerk, pannekoek, plante en vele meer. Fondsinsamelingsgeleentheid vir die senttrum vir volwasse, primêr intellektueel gestremde persone. Ideaal vir al u Kersinkope.


Prys: Toegang gratis

Kontak inligting

Martie de Lange
Stellenbosch
Telefoon: 0218875080
Selfoon: 0824620443
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » Huis Horison Somerkermis
Top