Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » Caledon Kersmark

Caledon Kersmark

Vrydag, 13 Oktober 2017
deur Caledon Kersmark
Caledon Kersmark
Te verkoop

Kom kuier in Caledon by ons jaarlikse Kersmark vanaf 25 Oktober - 28 Oktober 2017. By NG Moedergemeente Kerksaal

25 Oktober 2017 open die deur stiptelik om 14h00 tot 19h00 daarna elke dag vanaf 09h00 tot 19h00 en maak klaar Saterdagmiddag om 14h00.

Verskeidenheid van unieke produkte en 'n heerlike teetuin met die lekkerste geregte.

Kaartemasjien beskikbaar.

Sien jou daar.

Kontak inligting

Chrisna Delport
Caledon
Telefoon: 0728441024
Selfoon: 0829444505
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » Caledon Kersmark
Top