Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » Fondsinsamelingsdans

Fondsinsamelingsdans

Dinsdag, 12 September 2017
deur reinetleroux@gmail.com
reinetleroux@gmail.com
Bied aan

Die Somerset-Wes tak van die Afrikaanse Christelike Vrouevereniging hou op 6 Oktober 2017 'n fondsinsamelings-dans in die Stadsaal. Die orkes is die bekende "Kallies Dance Band" van Grabouw. Toegang is R100 pp. Almal bring hul eie eet- en drinkgoed. Tyd 07h00 tot 12h00. Daar sal ook gelukkige trekkings plaasvind. Kontak Reinet of Coleen by 0218522103 om u kaartjie(s) te koop of bespreek.

Kontak inligting

ACVV Somerset-Wes
Somerset-Wes
Telefoon: 0218522103
Selfoon: 0826246763
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » Fondsinsamelingsdans
Top