Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » Manuel Escorcio Gospel Konsert

Manuel Escorcio Gospel Konsert

Vrydag, 08 September 2017
deur Eileen Jacobs
Eileen Jacobs
Bied aan

Kom geniet n aand van Gospelmusiek saam met die bekende sanger, Manuel Escorcio.
Die konsert begin om 18h00 en word gehou by Helderberg Kollege Kampus Kerk, Annandaleweg Somerset Wes.
Toegang gratis, donasies welkom om onkoste te dek.
Manuel gaan sy CD's en DVD's te koop aanbied na afloop van die konsert.
Ons sien uit om al Manuel se ondersteuners te verwelkom


Prys: Gratis

Kontak inligting

Edna Neuhoff
Somerset West
Telefoon: 0218552330
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » Manuel Escorcio Gospel Konsert
Top