Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » ACVV Algemene Jaarvergadering

ACVV Algemene Jaarvergadering

Dinsdag, 01 Augustus 2017
deur reinetleroux@gmail.com
reinetleroux@gmail.com
Bied aan

AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUEVERENIGING.
ACVV SOMERSET – WES:- 100 JAAR VAN DIENSLEWERING IN 2016.
ALGEMENE JAARVERGADERING 22 AUGUSTUS 2017.
(SUSTERSVERENIGING VAN SAVF, OOV EN NVV.)
Nasionale maatskaplike dienslewering aan gesinne, seniors en kinders.-
Uitnodiging aan alle persone wat die welsyn van ons land se mense op die hart dra:
DATUM:- 22 Augustus 2017.
VENUE:- Huis Marie Louw, Faganstraat, Somerset-Wes
PROGRAM:- 9.30 – Gesellige verkeer met tee / koffie en verversings. 10.00 –Opening met Skriflesing en gebed – Alta Fourie, Huis Marie Louw. 10.15- Konstituering / Kies/bevestiging van Bestuur.- Kotie Eybers. 10.30- Maatskaplike Werker, Enziana Kirsten 10.55- Spreker: Dr. Dawie Fourie.- Beoogde wetgewing en beleid rondom middelmisbruik in Suid-Afrika. 11.15-Bedankings / Afsluiting.
- ACVV Somerset – Wes het ‘n dringende behoefte aan nuwe lede. Kom kuier gesellig saam oor ‘n koppie tee / koffie en verversings, en hoor van die verskeie dienste wat in die gemeenskap gelewer word, insluitend bekamping van middelmisbruik.
- Bevestig asb. teenwoordigheid by:-
- Reinet le Roux, ACVV Kantoorhoof.
- ACVV Somerset – Wes, Dummerstraat 8.
- O21 852 2103 / F- 021 852 5984 / E-pos : acvvswes@telkomsa.net


Kontak inligting

Reinet Le Roux
Somerset-Wes
Telefoon: 0218522103
Selfoon: 0826246763
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » ACVV Algemene Jaarvergadering
Top