Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » Op soek na saamry geleenthede

Op soek na saamry geleenthede

Donderdag, 01 Junie 2017
deur Erika
Erika
Te verkoop

Ek woon in Pintail Way in Somerset Ridge en is dringend op soek na saamry geleenthede vir my drie kinders, jongste in Gr R in Talanja, 7 jaar oud in Gr 2 in Laerskool De Hoop, 12 jr oud in Gr 6 in Laerskool De Hoop. Talanja ouers of De Hoop ouers as moontlik asb. Gewone tye Talanja enige tyd vanaf 20 oor 7 soggens, laatste 5 voor 8. De Hoop tye soggens laatste kwart voor 8. Verkieslik al 3 saam soggens en Talanja eerste aflaai en dan De Hoop. Middae 12.30 stiptelik Talanja, Gr 2 20 oor 1, maar hy kan wag vir sy suster in Gr 6 tot 20 oor 2. Dringend benodig ASB vanaf Maandag 5 Mei. Kontak my asseblief indien iemand kan help, sal dan volledig bespreek. Ekself het geen vervoer.

Kontak inligting

Patricia De Vries
Somerset Wes Somerset Ridge
Telefoon: 021 855 0030
Selfoon: 081 400 0293
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » Op soek na saamry geleenthede
Top