Huis PAM Brink hou Saterdag, 3 Junie 2017 Basaar om 8:30!!!!!
*Spek en eierbroodjies te koop vanaf 7:00
*Poeding, Pannekoek, Vars groente en vrugte, Wit olifanttafel, Handwerk, Tuisgebak, Konfyte, Kinder- en geskenktafel en vele meer. Braaivleis en pap, Viskoekies, asook wegneemetes: Kerrie & Rys, Boereworsrolle en Hoenderpasteie.
Kom drink saam met ons tee en smul aan ons pannekoek en geniet die dag saam met inwoners en personeel.
** Ons begin al Vrydagmiddag, 2 Junie 2017 met heerlike Groenboontjiebredie @ R30.00/350ml bakkie en
** Jaffels (kerrie en gewoon) @ R10.00 vir afhaal tussen 15:00 en 18:00.
***Vir bestellings en navrae kontak Christine Combrink @ (021) 854-4579.