Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » Kaas&Wyn Kunsuitstalling

Kaas&Wyn Kunsuitstalling

Woensdag, 15 Maart 2017
deur Corneille
Corneille
Bied aan

Ter fondsinsameling vir Stop'it!, 'n Uitreikprojek wat aktief gekant is teen alle vorms van Mensehandel.
Wo 29 Maart 2017 om 18:30, Helderberg Gemeente, Firmountstraat 82, Somerset Wes
Kaartjies @ R50 pp (08:00-19:00), Helderberg Kerkkantoor Tel 021 851 5582
Tema: LIG/duisternis- God se Liefde en Skoonheid seëvier oor die aaklige dade van duisternis. Skilderye van verskeie kunstenaars in die Helderbergkom word uitgestal en is te koop.
Navrae: Isabel Vroon(bella.vroon@gmail.com)



Prys: R50 per persoon

Kontak inligting

Corneille Barnard
Strand
Telefoon: 0828230260
Selfoon: 0828230260
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » Kaas&Wyn Kunsuitstalling
Top