Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » Pos beskikbaar as Tandarts Assistent

Pos beskikbaar as Tandarts Assistent

Maandag, 06 Februarie 2017
deur 
Bied aan

Ons benodig die dienste van 'n Tandarts Stoel Assistent vanaf die 1st Maart
Vereistes: Kwalifikasie as Stoel Assistent sal in guns tel.
Go getter
Gedissiplineerde hardwerkende persoon.
Rekenaarvaardigheid is belangrik
Moet gefokus wees.
Moet vooruit kan dink
Verkieslik tussen 30 en 55 jarige ouderdom.
Moet in Helderberg area woon.
Afrikaans en Engels magtig
If you think you are the person we are looking for, please forward your CV and contact details to esjamathee@gmail.com


Kontak inligting

Esja Mathee
Somerset Wes
Telefoon: 0827758852
Selfoon: 0827758852
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » Pos beskikbaar as Tandarts Assistent
Top