Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » Lesing Dr Dickson Lai van Maleisië

Lesing Dr Dickson Lai van Maleisië

Donderdag, 02 Februarie 2017
deur oxo12
oxo12
Bied aan

Ontmoet Dr Dickson Lai van Maleisië wat op 16 Februarie die EmoWave tegnologie bespreek.
Hy is n internasionaal gekwalifiseerde besigheids en persoonlike “coach” met 25 jaar se wêreldwye werkservaring. Die uitsonderlike storie en ervaring met sy seun het aanleding gegee tot die ontwikkeling van EmoWave.
Dié tegnologiese wêreld-deurbraak behels die meting van onder andere emosionele inteligensie binne 5 minute om persoonlikheidsanalise en menslike potensiaal daarna te bepaal.

Toepassing van EmoWave:
• Verkry beter self-kennis.
• Verskaf basis vir ontwikkeling van emosionele intelligensie.
• Lei tot ontsluiting van persoonlike potensiaal.
• Stimuleer loopbaan ontwikkeling.
• Identifisering van spanning, trauma, breindisfunksie en verwante probleme.
Aanwending van EmoWave:
• Indiwidu wat homself/haarself beter wil leer ken om sy/haar eie persoonlike ontwikkeling te verbeter om n gelukkiger gebalanseerde lewe te hê.
• Maatskaplike dienslewering en ondersteuning.
• Plasing van personeel in ondernemings.
• Onderwys en ander opleidingsinstellings.
• Vele meer.
PLEK: NG Kerk Helderberg Gemeente, 82 Firmount St, Somerset West, 7130
Tyd: 17.45 vir 18.00 uur
Dr Dickson Lai sal op Vrydag 17 Februarie n daglange werkswinkel aanbied. Belangstellendes skakel Lizby Burger by 084 720 4245 vir meerdere inligting.
Vir verdere inligitng besoek die DicksonLab webblaaie:
• EmoWave inligting by: http://www.thedicksonlab.com/

RSVP teen Maandag 13 Februarie by Lizbe Burger telefoon 084 720 4245




Kontak inligting

Lizbe Burger
Somerset Wes
Selfoon: 084 720 4245
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » Lesing Dr Dickson Lai van Maleisië
Top