Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » Canticum Novum en USSO: Koor en Orkes Opvoering!

Canticum Novum en USSO: Koor en Orkes Opvoering!

Donderdag, 06 Oktober 2016
deur Alene Holder
Alene Holder
Bied aan

Die Canticum Novum Studentekerkkoor, in samewerking met die Universiteit Stellenbosch Simfonie Orkes (USSO), bied op 15 en 16 Oktober aan:
Magnificat in D deur F. Mendelssohn en Psalm 112 deur G.F. Handel.
Tyd: Saterdag 15 Oktober om 20:00 en Sondag 16 Oktober om 16:30
Lokaal: Endlersaal, Stellenbosch
Dirigent: Louis van der Watt
Kaartjies: R100/R140
Moenie hierdie twee pragtige gewyde werke vir koor en orkes misloop nie!

Cantate Domino canticum novum
Sing vir die Here 'n nuwe lied







Prys: R100/R140

Kontak inligting

Alene Holder
Stellenbosch
Selfoon: 0725611675
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » Canticum Novum en USSO: Koor en Orkes Opvoering!
Top