Soek in Helderberg mark

Dienste

Aanbied en aanvra van dienste

Rialto  » Dienste  » Opleiding - Gesins Maaltye

Opleiding - Gesins Maaltye

Dinsdag, 14 Augustus 2018
deur HOS
HOS
Bied aan

Op 21 Augustus begin ons met die kursus - Gesins Maaltye.
Dit geskied oor 5 Dinsdae. Die kursus dek die volgende :-

(Prakties)

• Beplanning van die spyskaart
• Ekonomiese aankope vir die gesinsmaaltyd
• Kookmetodes
• Kosblikke vir die hele gesin
• Teetydverrassings.

Ons het nog net 2 openings vir hierdie kursus. Dis net R850 vir die volle kursus.

On 21 August we are staring a Family Meals course - for 5 Tuesdays. Course consists of the following:-
Family Meals (practical)
• Menu planning
• Economical shopping for family meals
• Cooking methods
• Lunch Boxes for the whole family
• Tea time surprises

We still have 2 vacancies for this course. R850 for the full course.


Toestand: 5 Dinsdae vanaf 21 Augustus
Prys: R850

Kontak inligting

Helderberg Ontwikkelingsentrum
Somerset Wes
Telefoon: 021 852 5720
Selfoon: 082 872 4856
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Dienste  » Opleiding - Gesins Maaltye
Top