Soek in Helderberg mark

Dienste

Aanbied en aanvra van dienste

Rialto  » Dienste  » Sweetpakkies vir kleuters benodig

Sweetpakkies vir kleuters benodig

Dinsdag, 24 Julie 2018
deur Sarita
Sarita
Te verkoop

Zelna Cupido van Kingdom Kids creche in Sir Lowryspas Village is op soek na iemand wat sweetpakkies of net die tops vir die 70 babas en kleuters van die skool kan maak. Hulle wil ook graag die skool se naam op die sweetpakkies aanbring.

Kontak inligting

Sarita Groenewald
Somerset-Wes
Telefoon: 0218550573
Selfoon: 0825575551
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Dienste  » Sweetpakkies vir kleuters benodig
Top